From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| William Wadsworth | |
| Geboorte | 7 Junie 1874 |
|---|---|
| Sterfte | 6 Junie 1950 (op 75) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
William Wadsworth (7 Junie 1874 – 6 Junie 1950) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Vanity Fair (1915), Chris and His Wonderful Lamp (1917), en Kidnapped (1917).