Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

William Wordsworth (komponis)

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min

William Brocklesby Wordsworth (17 Desember 190810 Maart 1988) was 'n Britse komponis.[1] Hy was 'n nasaat van Christopher, die broer van die bekende Engelse digter William Wordsworth.

Lys van werke (onvolledig)

[wysig | wysig bron]
  • opus 1: Drie himnes vir orrel (1932)
  • opus 3: Sonate vir viool en klavier (1933)
  • opus 5: Liedere
  • opus 6: Sinfonia vir strykorkes (1939)
  • opus 12: Canzona (1938) en ballade (1941) vir strykinstrumente
  • opus 13: Klaviersonate
  • opus 14: The houseless dead (lied uit 1939)
  • opus 16: Strykkwartet nr. 1
  • opus 18: Dies Domini (1942-1944)
  • opus 19: Tema en variasies vir orkes (1943)
  • opus 20: Strykkwartet nr. 2
  • opus 21: Vier gewyde sonnette vir stem en orkes (1944)
  • opus 23: Simfonie nr. 1 (1944)
  • opus 26: Hymn of Dedication, vir koor en (stryk)orkes (1945)
  • opus 27: Cheesecombe suite
  • opus 28: Klavierconcerto (1946)
  • opus 29: Nocturne vir tjello en klavier
  • opus 34: Simfonie nr. 2 (1948)
  • opus 39: Processional overture (1949)
  • opus 40: Lucifer yields, kantate (1949)
  • opus 41: Ballade vir klavier
  • opus 42: Scherzo
  • opus 46: A vision: Songs of innocence and experience, vir vrouestemme, strykorkes en klavier (1950)
  • opus 48: Simfonie nr. 3 (1951)
  • opus 53: Simfoniese studie vir strykorkes (1952)
  • opus 54: Simfonie nr. 4 (1953)
  • opus 58: Divertimento vir orkes (1954)
  • opus 60: Vioolconcerto (1955)
  • opus 61: A song of praise, vir koor en orkes (1956)
  • opus 62: Sinfonietta vir kamerorkes (1958)
  • opus 66: Tjellosonate nr. 2
  • opus 68: Simfonie nr. 5 (1960)
  • opus 70: Tjellosonate
  • opus 72: Variasies op 'n Skotse tema (1962)
  • opus 73: Tjelloconcerto (1962)
  • opus 74: Gesprek, vir twee tjelliste en klavier (1962)
  • opus 76: A Highland Overture (1964)
  • opus 77: Dialoog, vir horing en klavier (1965)
  • opus 78: Jubilation, feesmusiek vir orkes (1965)
  • opus 82: Valediction, vir orkes
  • opus 86: Conflict, ouverture vir orkes
  • opus 87: Twee Skotse sketse vir klein orkes en/of Sinfonia semplice (1967/1969)
  • opus 89: A pattern of love, vir sangstem en strykorkes (1970)
  • opus 90: Spring Festival Overture (1970)
  • opus 91: A Christmas Garland, vir vrouestemme, strykinstrumente, klavier en orrel (1971)
  • opus 94: Symposium, vir viool en orkes (1972/3)
  • opus 97: Adonis (1974), geskryf na aanleiding van die dood van sy seun
  • opus 100: Confluence, simfoniese variasies vir orkes
  • opus 102: Simfonie nr. 6, Elegiaca (1977, geskryf na aanleiding van die dood van sy seun: In memorie: Tim
  • opus 107: Simfonie nr. 7, Cosmos (1980)
  • opus 111: Elegie vir Frieda (na aanleiding van die oorlye van sy vrou Frieda); twee weergawes, een vir strykkwartet en een vir strykorkes (1984)
  • opus 112: Excelsior, vir strykinstrumente (1983)
  • opus 113: Gesprekstuk vir altviool en ghitaar (1982)
  • opus 117: Simfonie nr. 8, Pax hominibus (1986)
  • Kwartet in d mineur vir hobo en strykinstrumente
  • Andante cantabile vir strykorkest
  • Festival March in C, vir orkes
  • “The Fool’s Saga”, vir orkes
  • Toneelmusiek, "The Hawk and the Handsaw"
  • Music for Pytheas, vir sangstem en orkes
  • Nun komm, der Heiden Heiland, vir koor en orkes
  • Ouverture, “The Forest”
  • Sea-Based Song Based on a Scots Traditional Tune, vir orkes
  • Suite in a mineur vir strykorkes
  • The Two Princes, bestaande uit 'n ouverture, entracte en liedere

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Sy moeder se van is Brocklesby.

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Toccata Classics, deel van 'n uitgawe van Orchestral Music, Volume 1 uit 2018
  • Proms Archive


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/William_Wordsworth_(komponis)
12 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF