From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Xining 西宁 | |
|---|---|
Stad | |
| Koördinate: 36°38′00″N 101°46′00″O / 36.63333°N 101.76667°O | |
| Land | |
| Provinsie | Qinghai |
| Oppervlak | |
| • Stad | 7 372 km2 (2 846 vk. myl) |
| • Stedelik | 343 km2 (132 vk. myl) |
| Hoogte | 2 275 m (7 464 ft) |
| Bevolking | |
| • Stad | 2 208 708 |
| • Digtheid | 300/km2 (780/vk. myl) |
| • Metro | 1 198 304 |
| • Metrodigtheid | 3 500/km2 (9 000/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Poskode | 810000 |
| Skakelkodes | 971 |
| Webwerf | xining.gov.cn |
Xining (Chinees: 西宁) is 'n stad in die Chinese provinsie Qinghai met 'n bevolking van 2 208 708 in 2010. Die stad is in die noorde van China en suid van die grens tot Mongolië geleë.
Xining was vir meer as 2 000 jaar 'n belangrike ekonomiese stad aan die noordelike syroete en was tydens die Han-, Sui-, Tang- en Song-dinasties 'n vesting teen die nomadiese invalle vanuit die weste.