From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Xuzhou 徐州 | |
|---|---|
Stad | |
Nasa-Satellietbeeld van Xuzhou. | |
| Koördinate: 34°16′00″N 117°10′00″O / 34.26667°N 117.16667°O | |
| Land | |
| Provinsie | Jiangsu |
| Regering | |
| • Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Zhang Jinghua (张敬华) |
| • Burgemeester | Cao Xinping (曹新平) |
| Oppervlak | |
| • Stad | 11 258 km2 (4 347 vk. myl) |
| • Stedelik | 3 036 km2 (1 172 vk. myl) |
| • Metro | 2 346 km2 (906 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Stad | 8 580 500 |
| • Digtheid | 760/km2 (2 000/vk. myl) |
| • Stedelik | 2 369 851 |
| • Stedelike digtheid | 1 000/km2 (2 600/vk. myl) |
| • Metro | 2 828 834 |
| • Metrodigtheid | 930/km2 (2 400/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Poskode | 221000 |
| Skakelkodes | 516 |
| Webwerf | xz.gov.cn |
Xuzhou (Chinees: 徐州) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 8 580 500 in 2010.
Die stad is in die ooste van China geleë, naby die kus van die Oos-Chinese See. Xuzhou is 'n vervoerknooppunt tussen Sjanghai, Lianyungang, Jinan en Zhengzhou.