From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Yann Tiersen | |
|---|---|
| Agtergrondinligting | |
| Geboortenaam | Yann Pierre Tiersen |
| Gebore | 1970 Brest, Bretagne, Frankryk |
| Beroep(e) | Musikant, liedjieskrywer |
| Instrumente | Klavier, viool, trekklavier, kitaar, speelgoed-klavier, stem en verskeie ander |
| Webwerf | yanntiersen.com |
Yann Tiersen (gebore 23 Junie 1970) is 'n musikant. Sy musikale loopbaan is verdeel tussen studio-albums, film-klankbane en samewerking met ander kunstenaars. Sy musiek behels 'n groot verskeidenheid van instrumente: hoofsaaklik die kitaar, sintetiseerder of viool saam met instrumente soos die melodica, xilofoon, speelgoed klavier, klawesimbel, trekklavier en tikmasjien.