From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Yiyang 益阳 | |
|---|---|
Stad | |
Die sokkerstadion in Yiyang. | |
| Koördinate: 28°35′00″N 112°20′00″O / 28.58333°N 112.33333°O | |
| Land | |
| Provinsie | Hunan |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 12 144 km2 (4 689 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 4 313 084 |
| • Digtheid | 360/km2 (920/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Skakelkodes | 0737 |
| Webwerf | yiyang.gov.cn |
Yiyang (Chinees: 益阳) is 'n stad in die Chinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 4 313 084 in 2010. Die stad is in die ooste van China, suid van die Yangtze geleë. Yiyang is tydens die Qin-dinastie gestig en is tydens die Taiping-rebellie na Desjeng hernoem.