- Hierdie artikel handel oor die ortodokse Hindoeskool. Vir ’n artikel oor jogaoefeninge, sien Joga.
Yoga-filosofie is een van die ses groot ortodokse skole van Hindoeïsme.[1][2] Antieke, Middeleeuse en die meeste moderne geskrifte verwys bloot as Yoga daarna.[1][3]
Die ander vyf ortodokse skole is Samkhya, Nyaya, Vaisheshika, Mimamsa en Vedanta.
- ↑ 1,0 1,1 Knut Jacobsen (2008), Theory and Practice of Yoga, Motilal Banarsidass, ISBN 978-8120832329, ble. 100-101, 333-340
- ↑ Maurice Phillips (as Max Muller-versameling), The Evolution of Hinduism, Origin and Growth of Religion op Google Boeke, Ph.D. bl. 8
- ↑ Mike Burley (2012), Classical Samkhya and Yoga – An Indian Metaphysics of Experience, Routledge, ISBN 978-0-415-64887-5, ble. 43-46 en inleiding