Zalara | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Hoofrivier | Keiskammarivier |
Monding-hoogte | 185 m |
Koördinate: 33°01′0″S 27°09′28″O / 33.01667°S 27.15778°O |
Die Zalara is 'n rivier wat in die suide van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Sy sytakke die Mdizeni en die Mnqaba sluit bymekaar aan, en later mond dit uit in die Keiskammarivier.