From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Zelda Rubinstein | |
| Geboortenaam | Zelda May Rubinstein |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 1980–2010 |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Zelda Rubinstein (28 Mei 1933 – 27 Januarie 2010) was 'n Amerikaanse aktrise van Joodse afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Poltergeist (1982), Sixteen Candles (1984), Poltergeist III (1988), en Southland Tales (2006).