Synodontidae: Synodontidae (Akkedisvisse) is 'n visfamilie wat hoort tot die orde Aulopiformes. Daar is drie genera met 56 spesies wat hoort tot diƩ familie en 10 van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor. [100%] 2023-08-07
From search of external encyclopedias: